Basketball shoesugg bailey buttoncheap louboutin shoesnike dunk hikobe vnike air maxchristian louboutin discountchi hair straightenersprada shoes 2010UGG Bailey Button Triplet


Tuis | Meer oor VONKK | VONKK Liedere | Verwerkings | Hulpmiddels | Kopiereg | Skep nuwe musiek | Nuus | Skakels


NUUS

VONKK CD EN DVD Volume 1

Graag stel ons die nuwe VONKK CD en DVD wat onlangs deur Bybel-Media uitgegee is, aan leraars en gemeentes bekend. Die CD en DVD bevat beide dieselfde 31 VONKKliedere uit verskillende rubrieke en is gerig op samesang by eredienste en in kleingroepe. Gemeentes kan dus gemaklik daarmee saamsing. Wat besonders is, is dat die DVD nie net die musiek bevat nie, maar ook die woorde van die liedere wat met die musiek gesinkroniseer is, sodat die woorde aanbeweeg soos wat die musiek voortgaan. Geen ekstra Power Point is dus nodig nie. Die begeleidings is hoofsaaklik met orrel en klavier gedoen, met gemeentesang daarby.

Die prys is R49-95 per CD en R59-95 per DVD en is alleenlik beskikbaar by Bybel-Media Handel:

• Direkte bestellings: bestel@bmedia.co.za
• Deeloproepe: 0860 26 33 42
• e-aankope: www.bybelmedia.co.za

Adverteer asb. die CD en DVD by julle lidmate dmv julle gemeente-bulletin of van die kansel af. Moontlik kan julle sommer ’n groepsbestelling vanuit julle kerkkantoor doen.




(8/19/2011)


<<Terug
[terug na bo]
Login | Logout
2009 VONKK. Alle Regte Voorbehou.